Select Page
JÜRGEN GRAF ZU BENTHEIM (17 Oktober 1950 – 1 Junie 2026)

JÜRGEN GRAF ZU BENTHEIM (17 Oktober 1950 – 1 Junie 2026)

Gebore en getoë in Windhoek, Suid Wes Afrika, was sy gunsteling sport aanvanklik sokker, maar as werktuigkundige by Harries Ford in Walvisbaai het Jürgen Graf zu Bentheim ontdek dat hy motors effektief kon ombou en selfs meer vernuftig bestuur. Die ontdekkingstog het...
WINTER BEGIN WARM – LPMPS4 KILLARNEY         

WINTER BEGIN WARM – LPMPS4 KILLARNEY         

Met die nadraai van die vloedwaters nog ernstig sigbaar het Saterdag 30 Mei 2026 in pragtige, windstil en sonskyn aangebreek vir ronde 4 van die Lime Property Management Streekrenne op die Killarney Intenasionale Renbaan. Vrydagaand het egter ‘n lang nag geword vir...