Select Page
LPMPS1 KILLARNEY – DEUSE MAAK GESKIEDENIS

LPMPS1 KILLARNEY – DEUSE MAAK GESKIEDENIS

Die getalle was regtig min en verskeie sleutel name het ontbreek, maar die atmosfeer en weer was puik op Saterdag 7 Februarie 2026 en daar word ‘n paar interessante nuwe prestasies behaal. Twintig wedrenne, almal nou oor 8 rondes het die program vlot laat verloop met...