Select Page
HABIG EN WHITE WEN WEER

HABIG EN WHITE WEN WEER

Veertien spanne verklaar hulself gereed om die derde rondte van die nasionale tydrenkampioenskap aan te durf in die Malmesbury distrik op Saterdag 25 April 2026 waar ses sneltrajekte voltooi moes word in gunstige weers omstandighede.Benjamin Habig en Barry White...
ONMISBAAR ONSIGBAAR

ONMISBAAR ONSIGBAAR

Enige sport se waarde word gemeet aan die mense wat daarin betrokke is en dit is gewoonlik vrywilligers wat ure van hul eie tyd – en geld – opoffer om byeenkomste suksesvol aan te bied. Van heinde en vêrre het spanne na die Kaap getrek vir die openingsrondte van...